ekademie

Jy is op die regte plek vir skool-hulp, tuisskool of net leergierigheid!

Ontsluit nuwe vaardighede en toepassing van kennis met `n wye verskeidenheid van kursusse in verskillende vakgebiede

Gewilde Kursusse

JEOOSTHUIZEN

Correct and Beautiful Design Interaction

With no prior experience, you will have the opportunity to walk through hands-on examples with Hadoop and Spark frameworks, two...
Gevorderd
5 Lesings
10 hours

image background

Kies die kursus wat
by jou behoeftes pas

Is jy op soek na die volgende kursus om jou kennis en vaardighede te verbreed. Begin nou! 

Hoekom ekademie?

Leer enige plek ter wĂȘreld!

ekademie is `n aanlyn platform wat jou in staat stel om op enige plek op aarde `n leerder of `n leermeester te wees!

Leer bekostigbaar in Afrikaans!

ekademie is `n platform vir kortkursusse in jou taal! Ons is daarop gerig om goeie gehalte materiaal beskikbaar te stel teen `n bekostigbare prys in Afrikaans.

Leer kwaliteit op jou eie tyd!

ekademie poog om slegs kursusse beskikbaar te stel wat aan `n hoë standaard voldoen. Hierdie goeie gehalte beteken nie jy hoef gejaagd te wees nie. Jy kan alle kursusse op jou eie tyd voltooi!

Leerders, begin hier:

Begin die kursus vir jou. Skep `n profiel, laai jou kursus in jou mandjie en begin leer:


Leermeesters, begin hier:

Stel jou eie kursus op om die kennis te deel waarvoor jy lief is:

Layer 1